My Photo someones Quote: #187

 Doen vir ander alles wat julle graag wil hê hulle vir julle sal doen.

Matteus 7:12

199

Thanks for stopping by.

Coreen

My Photo’s with a Afrikaans Quote #9

Die Windpomp

God weet wanneer om die windpomp op sy tyd te laat draai. Wees geduldig, alles gebeur op sy tyd. Die windpomp gaan soek nie die wind nie.Die Windpomp

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote #8

Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.

Gal6:931

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote #7

Skep vir my ‘n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig…

Psalm 51:1230

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote #6

Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Psalm 37:529

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote #5

Here, help my om elkeen van U seëninge te waardeer.5

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote #4

Dit is menslik om bang te wees. Raak kalm en weet dit, God is in beheer.4

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote #3

God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien.

Filippense 4:19

 3

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote

Tyd is soos ‘n rivier. Jy kan nie dieselfde water twee maal aanraak nie, want die stroom wat verby is, kom nooit weer by jou verby nie. Mag jy vandag oorspoel word met die mooiste tye, die mooiste mense en die mooiste dinge.2

 

 

My Photo’s with a Afrikaans Quote

I have decided that from time to time I will post a Afrikaans Quote.  I am Afrikaans speaking and wanted to share some Afrikaans quotes with you.

Die Here is by my, ek ken geen vrees nie. Ps 118:61